# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, prys die regverdige verkiesingsdekking. Hy waarsku egter teen toenemende pogings om die openbare mening te beïnvloed. Hy het in die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum die verspreiding van waninligting en kunsmatig-geskepte inhoud veroordeel en waarsku dit kan verkiesingsuitslae beïnvloed. Malatsi sê instellings moet meer doen om feite na te gaan en vals inhoud op te spoor sodat kiesers toegang tot betroubare inligting het:
Malatsi waarsku teen pogings om die openbare mening te beïnvloed tydens verkiesing [KLANK]
ENG-MalatsiOnInformation