Skip to content

Minister Hlabisa vra Suid-Afrikaners om by te dra tot vreedsame, vrye, regverdige en voorval-vrye verkiesing [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, vra Suid-Afrikaners om demokrasie te beskerm en by te dra tot ʼn vreedsame, vrye, regverdige en voorval-vrye munisipale verkiesing. Spesiale stemme word vandag en môre uitgebring terwyl die meerderheid kiesers na verwagting Woensdag hul kruisies sal trek. Die departement se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê as gemeenskappe stem, kan hulle munisipale leierskap beïnvloed, plaaslike voorkeure bepaal en gekose verteenwoordigers aanspreeklik hou vir dienslewering:

ENG BinqoseONElections