Skip to content

139 verkiesing-verwante misdaaddossiere nasionaal geregistreer en 48 verdagtes gearresteer [KLANK]

# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê 139 verkiesing-verwante dossiere is nasionaal geregistreer sedert die begin van die plaaslikeregeringsverkiesing-proses. Hiervan is 21 tydens die eerste kieserregistrasie-naweek in Junie aangemeld, 13 tydens die tweede registrasienaweek in Augustus, en 105 buite registrasienaweke. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê 48 verdagtes is gearresteer, 69 sake word steeds ondersoek en agt sake is aan die senior staatsaanklaer voorgelê vir ʼn besluit:

ENG MosikiliOnElectoralCases