# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra landsburgers om hul demokratiese reg om te stem verantwoordelik te gebruik en politieke leiers aanspreeklik te hou. Die organisasie glo om te stem is ʼn daad van rentmeesterskap en vereis wysheid, verantwoordelikheid en integriteit. Die leier, Marothi Mashashane, beskryf ʼn stem as die uitleen van mag aan politieke partye en politici, wat daardie vertroue moet terugbetaal deur dienslewering, toewyding en etiese leierskap:
Suid-Afrikaanse Christelike Forum vra kiesers om aanspreeklikheid te eis [KLANK]
ENG MashashaneONElections