Skip to content

OVK maan kiesers wat vir spesiale stemme kwalifiseer om by hul geregistreerde adresse te bly [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê hulle sal spesiale stemme veilig berg en nagaan voor dit by stemme getel word wat kiesers Woensdag op Verkiesingsdag uitbring. Sowat 2,6-miljoen Suid-Afrikaners sal na verwagting vandag en môre hulle spesiale stemme uitbring. Van die goedgekeurde gevalle sal 1,9-miljoen by aangewese stemlokale stem, terwyl OVK-beamptes die res by hul geregistreerde adresse sal besoek. Die OVK se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, waarsku dat beamptes nie sal terugkeer na huisadresse indien die goedgekeurde kiesers nie tuis is nie:

ENG MamaboloOnSpecialVotes