Skip to content

Motorsport: Antonelli gekroon as jongste F1-kampioen in die geskiedenis [KLANK]

# Motorsport: Die 20-jarige Kimi Antonelli het in sy tweede seisoen sy eerste bestuurderskampioenskap opgeraap en die jongste Formule Een-kampioen ooit geword. Die Mercedes-renjaer het derde klaargemaak in Mexiko-stad om die titel te buit met vier wedrenne in die seisoen oor. Die Nederlander Max Verstappen van Red Bull was eerste en die Brit Lewis Hamilton van Ferrari tweede. Antonelli, wat die eerste Italiaanse wêreldkampioen is sedert Alberto Ascari in 1953, sê hierdie is net die begin:

ENG AntonelliOnWinningTitle