Skip to content

Sokker: Pirates tree as oorwinnaars uit Soweto-derby [KLANK]

# Sokker: Orlando Pirates het as die oorwinnaars uit die Soweto-derby getree nadat hulle Kaizer Chiefs in Johannesburg met 2-1 verslaan het. Pirates het in die 24ste minuut die voortou geneem danksy ‘n doel deur Yanela Mbuthuma. Pule Mmodi het vir Amakhosi op gelyke voet gebring nadat die Pirates se doelwagter, Sipho Chaine, weens ‘n fout gestraf is. Tshepang Moremi se doel in die 55ste minuut van die tweede helfte het die wedstryd beklink en Pirates weer boaan die Premierliga-punteleer geplaas. Die Buccaneers se afrigter, Abdeslam Ouaddou, erken sy plan vir die eerste helfte het nie gewerk nie:

ENG OuaddouOnTactics