# Die IVP sê kiesers moet vir leierskap stem wat verbind is tot aanspreeklike regering, deursigtigheid, beter dienslewering en ʼn plaaslike regering wat reageer. Die party hou môre sy laaste Siyanqoba-saamtrek by die Prins Mangosuthu Streek-stadion in Ulundi in aanloop tot Woensdag se plaaslikeregeringsverkiesing. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, het aan die SABC gesê die party se vyfpunt-manifes hanteer die kwessies wat mense raak:
IVP vol vertroue voor verkiesing en sê manifes bied kiesers praktiese oplossings [KLANK]
ENG HlengwaOnIssues