Skip to content

Jacob Zuma sê MK-party is gereed om die land te lei [KLANK]

# Die MK-party se president, Jacob Zuma, moedig kiesers aan om in groot getalle op te daag en deel te neem aan die plaaslikeregeringsverkiesing. Hy sê die party is gereed om oor te neem. Sy party het ʼn video geplaas waarin hy die eerste keer in byna ʼn maand verskyn. Zuma is die sesde van die maand in die hospitaal opgeneem nadat hy by ʼn verkiesingsgeleentheid in Msinga, KwaZulu-Natal, siek geword het. Zuma sê die MK-party is gereed om vrede en voorspoed in die land te herstel:

ENG ZumaOnVoting