# Die DA sê hy is gereed vir die plaaslikeregeringsverkiesing en hoop om sy uitgebreide veldtog in stemme om te skakel. Onlangse meningspeilings toon die party en die ANC loop kop aan kop. Volgens interne en openbare peilings het die DA nasionaal tussen 28,4-persent en 35-persent ondersteuning wat slegs 1,2-persentasiepunte minder as die ANC is. Die DA se federale voorsitter, Solly Msimanga, sê hulle het hul strukture op grondvlak versterk en het landwyd burgemeesterskandidate wat gereed is om ʼn verskil te maak:
DA hoop om uitgebreide verkiesingsveldtog in stemme om te skakel [KLANK]
ENG MsimangaOnServices