Skip to content

DA waarsku rioolbesoedeling is ‘n bedreiging vir Knysna se toerismebedryf [KLANK] 

# Die DA in die Wes-Kaap sê rioolbesoedeling in Knysna hou ‘n bedreiging in vir openbare gesondheid, toerisme en plaaslike werksgeleenthede. Volgens die party besoedel gebrekkige afvalwaterstelsels steeds die Knysna-strandmeer, met E. coli-vlakke wat tot 51 keer hoër as die veilige perk vir ontspanningsgebruik aangeteken is. Dave Bryant van die DA sê die munisipaliteit is ‘n boete van tien-miljoen-rand opgelê wat opgeskort is na hy skuldig gepleit het op elf oortredings van omgewingswetgewing:

ENG BryantOnKnysnaPollution