Skip to content

MISA waarsku motorkopers oor bedrog met voertuigverkope [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra verbruikers om hulle te vergewis van hulle regte voor hulle ‘n voertuig koop. Dit volg ná kommer oor vals kilometer-lesings, skade ná ongelukke wat nie openbaar gemaak word nie, en kopers wat finansieringsooreenkomste onderteken sonder om dit behoorlik te verstaan. Motoriste word aangeraai om ‘n voertuig se geskiedenis, enige veiligheidsherroepings en die waarborg na te gaan voor ‘n aankoop. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, vra kopers om skriftelike rekords van alle kommunikasie met motorhandelaars te hou ingeval geskille ontstaan:

ENG PhakamileOnConsumerRights