Skip to content

Rugby: Paar veranderings aan Bok-vrouespan vir tweede toets teen Ierland [KLANK]

# Rugby: Yonela Ngxingolo sak môre in Kaapstad in die voorry vir die Springbok-vroue in die plek van die beseerde Sanelisiwe Charlie in die tweede toets teen Ierland. Die gasvroue het verlede week 45-27 verloor in die eerste W-15-wêreldreekstoets teen die Iere. Catha Jacobs skuif van slot na flank en Mary Zulu word van die bank bevorder na die nommer 10-trui. Die mede-afrigter, Laurian Johannes-Haupt, sê dit behoort tot ‘n beter uitslag te lei:

AFR HauptOnChanges