# Die Stad Tshwane het bevestig die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die kantoor van sy finansiële hoof, Gareth Mnisi, in Tshwane Huis deursoek. Die waarnemende stadsbestuurder, Musa Khumalo, was teenwoordig en het toegang tot Mnisi se kantoor verleen. Woordvoerder Samkelo Mgobozi sê die saak is steeds by die SAID se soek- en beslagleggingseenheid en die stad sal nie tans verdere kommentaar lewer nie:
Stad Tshwane bevestig SAID-ondersoek waarby finansiële hoof betrokke is [KLANK]
ENG MgoboziOnOperation