# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee sê alles is gereed vir die geskiedkundige Jeugspele in Dakar, Senegal. Twee-duisend-655 van die wêreld se beste jong atlete tussen 14 en 17-jaar gaan na verwagting deelneem aan die eerste Olimpiese byeenkoms in Afrika. Dit duur van Saterdag tot 13 November. Daar is 25 sportkodes en 153 medalje-items. Die IOK se president, Kirsty Coventry, verwag die Spele gaan ‘n groot sukses wees:
Olimpiese Spele: Alles is gereed vir die Jeugspele in Dakar [KLANK]
ENG CoventryOnSenegal