# Rugby: Die Haaie-stut Thomas du Toit sê die span is vol vertroue voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-kragmeting met Munster in Limerick, Ierland. Die Durbanse span het sokkies opgetrek na hul nederlaag van 39-22 teen die Stormers en oorwinnings behaal oor Lyon in die Uitdaagbeker en Cardiff in die VRK. Die Haaie het wel onder afrigter JP Pietersen hul wen-vermoë teruggekry, maar skrums bly ʼn uitdaging. Du Toit sê hulle moet net geduldig wees:
Rugby: Thomas du Toit sê dit sal tyd neem vir die Haaie om op dreef te kom in skrums [KLANK]
ENG DuToitOnScrums