# Die GOOD-party sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie moet geloof word vir sy poging om die oordrag van 49 eiendomme, insluitend die Goeie Hoop-sentrum, te keer. Die kommissie wil hê die Wes-Kaapse regering moet die oordragte staak, hangende ʼn hersiening van die Stad Kaapstad se besluit om die eiendomme te verkoop. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê wanneer ʼn halfmiljoen gesinne nie grond besit of blyplek het nie, moet staatsgrond tot hul voordeel gebruik word:
GOOD-party loof Menseregtekommissie se aansoek om Kaapstad se oordrag van eiendom te keer [KLANK]
ENG HerronONTransfers