Skip to content

Tshwane se waterstelsel steeds onder druk te midde van hoë verbruik [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê sy algehele waterstelsel bly onder druk weens hoë verbruiksvlakke in sekere gebiede, insluitend Ga-Rankuwa, Akasia, Brakfontein en Pretoria. Die oormatige waterverbruik het die metro genoodsaak om toevoerbeperkings toe te pas by reservoirs met hoë verbruik, ten einde te help met die bestendiging van die stelsels stroomop. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê daar is in sommige gevalle effense verbeterings ná die instelling van watertoevoerbeperkings by aangewese reservoirs, maar die watervlakke by ander bly steeds laag:

ENG BokabaONConsumption