Skip to content

Voorsitter van Verkiesingskommissie vra politieke partye en kandidate om nie verkiesingsproses te ondermyn nie [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, waarsku politieke partye en kandidate om nie toe te laat dat politieke mededinging in permanente vyandskap ontaard nie. Daar neem vanjaar 546 politieke partye aan die plaaslikeregeringsverkiesing deel met 29,2-miljoen Suid-Afrikaners as kiesers en 2,6-miljoen as spesiale stemme geregistreer. Moepya sê geesdriftige politieke mededinging is ʼn basiese deel van demokrasie, maar mense moenie die wettigheid van politieke teenstanders of openbare vertroue in die verkiesingsproses ondermyn nie:

ENG MoepyaOnTolerance