# Die DA vra Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, en die LUR vir e-Regering, Bonginkosi Dhlamini, om rekenskap te gee oor teenstrydighede in die provinsie se paniekknoppie-program. Die premier se kantoor het in Desember 2024 aangekondig meer as 80-duisend paniekknoppies is uitgedeel. Lesufi het egter ‘n paar maande later gesê slegs twee-duisend is aan inwoners oorhandig. Die DA-lid, Michael Waters, sê begrotingsbeperkings het nou die verspreiding van die paniekknoppies tot stilstand gebring:
DA bevraagteken syfers oor Gautengse paniekknoppie-program [KLANK]
ENG WatersONButton