# Die vakverbond COSATU het by die munisipale vakbond SAMWU aangesluit om sy 39-jarige bestaan te vier. SAMWU is amptelik in Oktober 1987 gestig, gegrond op nierassigheid en om ʼn enkele vakbond vir munisipale werkers te vorm. Dit was die land se eerste nasionale munisipale vakbond. Nonzuzo Dlamini van COSATU sê SAMWU beywer hom vir amptenare se regte en goeie werksomstandighede, en is bekommerd oor munisipale bestuur en agteruitgang:
COSATU vier SAMWU se 39 jaar as kampvegter vir munisipale werkers se regte [KLANK]
ENG DlaminiONRights