Skip to content

Sperdatum wink vir 2027 NSFAS-aansoeke [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, moedig voornemende studente, veral dié wat tans in graad 12 is, aan om vir die 2027 akademiese jaar by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aansoek te doen vir befondsing. Aansoeke sluit Vrydag. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê die skema het teen 19 Oktober meer as 868-duisend aansoeke ontvang:

ENG SeedatONApplications