Skip to content

Thabo Mbeki voorspel meer koalisies na verkiesing [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki sê hy verwag dat die uitslag van die plaaslikeregeringsverkiesing tot meer koalisieregerings sal lei. Volgens onlangse peilings het die ANC se 40,2-persent in die 2024 nasionale verkiesing met minstens ses persentasiepunte gedaal, terwyl die DA minstens drie-persent beter doen. Die grootste stryd is in metro’s soos Johannesburg, Tshwane, Kaapstad en eThekwini. Mbeki sê koalisieregerings hou groot uitdagings in:

ENG MbekiOnCoalitionGov