Skip to content

Twee mans aangekla oor vermeende Iran-ondersteunde komplot by RAF Fairford in Verenigde Koninkryk [KLANK]

# Twee Britse burgers is ingevolge die Verenigde Koninkryk se Wet op Nasionale Veiligheid aangekla oor ʼn vermeende terreurkomplot verlede maand by die RAF Fairford. Mohmed Abdulkarim word aangekla dat hy ʼn buitelandse intelligensiediens, vermoedelik Iran, gehelp het, terwyl Nouman Essghir aangekla word dat hy verbode terrein betree het met die doel om die Verenigde Koninkryk te benadeel. Vyf ander mans is uit op borgtog. Die VK-hoof van Nasionale Polisiëring teen Terrorisme, Laurence Taylor, sê ondersoeke waarby gevolmagtigdes betrokke is, neem tyd om vas te stel wat die betrokke persone weet:

ENG TaylorOnInvestigation