# Adjunkpresident Paul Mashatile moedig Suid-Afrikaners aan om die nalatenskap van die struggle-ikoon Oliver Reginald Tambo te eer deur betrokkenheid in gemeenskappe, verantwoordelike stem-gedrag en gemeenskapsdiens. Mashatile het tydens ‘n kransleggingseremonie in die Tamboville-begraafplaas in Ekurhuleni gesê om ‘n beter Suid-Afrika te bou is ‘n gedeelde verantwoordelikheid van die regering én sy burgers. Hy vra burgers om korrupsie te beveg, demokrasie te versterk en vreedsaam deel te neem aan verkiesings:
Mashatile vra Suid-Afrikaners om OR Tambo se nalatenskap te eer deur betrokke burgerskap [KLANK]
ENG MashatileOnTamboLegacy