Skip to content

OVK sê stembriewe sal teen Vrydag gereed wees ná hofuitspraak [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie mik daarna om al die stembriewe teen Vrydag gereed te hê vir volgende week se plaaslike regeringsverkiesing. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het aan eNCA gesê miljoene stembriewe moet herdruk word ná die Konstitusionele Hof se uitspraak ten gunste van die ANC. Die party het die uitsluiting van sy kandidate betwis nadat kandidatelyste nie betyds ingedien is nie. Mamabolo sê die OVK jaag om stembriewe betyds te herdruk:

ENG MamaboloOnBallots