# Die Amerikaanse Departement van Justisie het die voormalige direkteur van die FBI, James Comey, ‘n derde keer aangekla. Hy het na bewering in 2016, toe hy nog hoof van die FBI was, vertroulike inligting aan New York Times bekend gemaak. ‘n Vorige saak oor sy getuienis voor die Amerikaanse Kongres is verlede jaar van die rol geskrap. Comey word ook aangekla dat hy president Donald Trump gedreig het. Hy hou vol hy is onskuldig:
Voormalige FBI-direkteur James Comey ‘n derde keer aangekla [KLANK]
ENG ComeyOnInnocence