Skip to content

Rugby: Twee nuwelinge in All Blacks-span vir Nasieskampioenskap se noordelike toer [KLANK]

# Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Dave Rennie, het ‘n sterk groep van 36 aangewys vir volgende maand se Nasieskampioenskaps-wedstryde in Europa. Codie Taylor is kaptein in die toetse teen Skotland, Wallis en Engeland. Die Highlanders se loskopstut, Saula Ma’u, en die Chiefs se losskakel, Josh Jacomb, is die enigste nuwelinge. Verskeie spelers keer terug nadat hul vanjaar toetse misgeloop het, insluitend Jordie Barrett en Richie Mo’unga. Rennie is tevrede met die groep se balans:

ENG RennieOnSquad