# ActionSA in Gauteng vra die onmiddellike onttrekking van afdanking-kennisgewings wat aan Mega Express-werknemers gestuur is na ʼn geskil oor agterstallige bedryfslisensies vir Gautrein-busse. Die geskil raak bedrywighede by depots in Midrand en Pretoria waar werk reeds ʼn week lank stilstaan. Mongezi Ntsebenzo van ActionSA sê die bestuurders word gestraf vir die provinsiale Departement van Paaie en Vervoer en die Gautrein-bestuursagentskap se versuim:
ActionSA eis onttrekking van afdankingskennisgewings aan Gautrein-busbestuurders [KLANK]
ENG NtsebenzoONGautrain