# Die vakverbond COSATU verwelkom die vordering met die uitrol van Slim-ID-kaarte en ander burgerlike dienste van die Departement van Binnelandse Sake. Sedert die departement sy nuwe digitale vennootskapsmodel met die banksektor sewe maande gelede bekendgestel het, het meer as ʼn miljoen Suid-Afrikaners reeds gebruik gemaak van hierdie gedesentraliseerde dienskanaal om ʼn Slim-ID-kaart te kry. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê die departement het voortgesette ondersteuning nodig omdat dit jare lank al deurloop onder probleme soos staatskaping, korrupsie, begroting-besnoeiings, personeeltekorte en verouderende infrastruktuur:
COSATU verwelkom mylpaal in Slim-ID-projek [KLANK]
ENG ParksONRollout