# Die Departement van Basiese Onderwys waarsku skole, ouers en leerders om die nodige voorsorgmaatreëls te tref te midde van hoë temperature en gure weerstoestande in dele van die land. Dit volg terwyl matrieks steeds besig is met hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê leerders word ook herinner om aandag te gee aan hul fisiese en emosionele welstand terwyl hulle vir die eksamen voorberei. Hy sê vertroulike berading en emosionele ondersteuning is aan leerders beskikbaar:
Departement van Basiese Onderwys waarsku teen uiterste weerstoestande wat eksamen bedreig [KLANK]
ENG KhalaONExaminations