# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op ‘n landwye oudit van polisievoertuigbergingsfasiliteite, nadat die Hooggeregshof in Pretoria bevind het die Ministerie van Polisie is aanspreeklik vir ‘n motor waarvan onderdele verwyder is terwyl dit in polisiebewaring was. ‘n Vrou se Volkswagen Golf is aan haar terugbesorg sonder sy enjin, ratkas en verskeie ander komponente nadat dit by ‘n polisie-bergingsfasiliteit in Pretoria-Wes gehou is. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die polisie moet sekuriteit verskerp en nalatige amptenare verantwoordelik hou:
MISA waarsku oor openbare vertroue na ’n voertuig in polisiebewaring gestroop is [KLANK]
ENG PhakamileOnVehicleStorage