Skip to content

Meer as 300 verdagtes, insluitend 28 onwettige immigrante, die naweek in Tshwane vasgetrek [KLANK]

# Tshwane-polisie het die naweek in Ga-Rankuwa 312 verdagtes tydens Operasie Shanela vasgetrek. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, aanranding, verkragting en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê in ’n poging om immigrasie-verwante oortredings aan te spreek, is 28 ongedokumenteerde buitelanders ook aangekeer en vir verdere verwerking aan immigrasiebeamptes oorhandig:

AFR DykONShanela