Skip to content

Masemola loof span vir beslaglegging op kokaïen van 200-miljoen-rand op OR Tambo Internasionale Lughawe [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die multidissiplinêre span geloof wat by die OR Tambo Internasionale Lughawe op ongeveer 250 kilogram kokaïen beslag gelê het. Beamptes het gister vyf tasse met 216 blokke kokaïen van meer as 200-miljoen-rand onderskep nadat dit uit Brasilië in Suid-Afrika aangekom het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Masemola beskou die beslaglegging as bewys van die doeltreffendheid van gekoördineerde wetstoepassing en die toewyding van beamptes om dwelmhandelnetwerke te ontwrig:

ENG MatheONMasemola