Skip to content

N12-snelweg in albei rigtings gesluit weens diensleweringsbetoging in Lenasia [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie-departement raai motoriste aan om vanoggend die N12 in die Lenasia-omgewing te vermy aangesien die snelweg weens ʼn diensleweringsbetoging in albei rigtings gesluit is. Die betoging het by Nana’s Farm in Lenasia opgevlam en tot wydverspreide padsluitings gelei. Dit raak pendelaars wat tussen Lenasia, Eldoradopark, Soweto en Johannesburg-Suid reis. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê beamptes is op die toneel om verkeer te reguleer en die oproer te hanteer:

ENG FihlaONProtests