Skip to content

Motorsport: Antonelli op rand van eerste F1-wêreldtitel na sege in Amerika [KLANK]

# Motorsport: Die Italianer Kimi Antonelli is ʼn treetjie nader aan sy eerste Formule Een-bestuurderskampioenskaps-titel nadat hy die Amerikaanse Grand Prix gewen het. Charles Leclerc van Ferrari was tweede en Max Verstappen van Red Bull derde. Lewis Hamilton van Ferrari was vierde en Antonelli se Mercedes-spanmaat, George Russell, agste om teoreties in die titelstryd te bly. Antonelli kan Sondag in Mexiko-stad die titel beklink as hy onder die voorste nege eindig:

ENG AntonelliOnChampionship