# Die Amerikaanse prokureur-generaal,Todd Blanche, het bewerings ontken dat president Donald Trump beplan om die uitslae van volgende maand se middeltermynverkiesing te ondermyn. Dit volg nadat die Departement van Justisie ’n regsgeding aanhangig gemaak het om die sertifisering van Alaska se Senaatsverkiesing te blokkeer, sou die sittende Republikeinse senator, Dan Sullivan, verloor. Daar word voorspel dat die Republikeinse Party beide die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat sal verloor. Blanche het aan CNN gesê die departement werk nie saam met enige veldtog of kandidaat om ‘n regsgeding in te dien nie:
Amerikaanse prokureur-generaal ontken bewerings dat Trump die middeltermynverkiesing probeer ondermyn [KLANK]
ENG BlancheOnCourts