Skip to content

SADOU lei 180 meesteropleiers op om moedertaalonderrig te versterk [KLANK]

# Die onderwysvakbond, SADOU, verskerp pogings om Suid-Afrika se onderwysstelsel te transformeer deur opleiding wat daarop gemik is om moedertaal-onderwys te versterk. Die SADOU-woordvoerder, Nomusa Cembi, sê die program poog om Meesteropleiers toe te rus met die kennis en vaardighede wat nodig is om moedertaal-tweetalige onderwys te ondersteun. Cembi sê die opleidingsprogram sal 180 Meester-opleiers betrek en duur van vandag tot Woensdag in Isando, Gauteng:

ENG CembiONEducation