Die Wes-Kaapse polisie het die massaskietery in Steenberg veroordeel wat gisteraand vyf lewens geëis en drie gewond gelaat het. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê die slagoffers het omstreeks agtuur by ‘n woning in Blodestraat gekuier toe onbekende gewapende mans die perseel binnegegaan en lukraak begin skiet het. Volgens Potelwa is vier mans en ‘n vrou, tussen die ouderdomme van 21 en 33, op die toneel dood:
Vyf dood, drie gewond in massaskietery in Steenberg [KLANK]
ENG PotelwaONSteenberg