# Eskom sê Eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale is weer suksesvol aan die nasionale kragnetwerk gekoppel ná herstelwerk. Die nutsmaatskappy se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die eenheid is bestendig, en kragopwekking word geleidelik tot volle kapasiteit verhoog. Sy sê Eenheid 1 het verlede Vrydag afgeskakel nadat ‘n elektriese steuring tydens instandhoudingstoetse aan Eenheid 2, die beskermingstelsels vir Eenheid 1 geaktiveer het:
Koeberg Eenheid 1 terug op nasionale netwerk [KLANK]
ENG MokwenaONKoeberg