# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika se toekoms word bepaal deur beleggings in jongmense. Mashatile het aan leerders by die Ohlange High School in Inanda, eThekwini, KwaZulu-Natal, gesê die bemagtiging van die jeug deur middel van onderwys, vaardighede en ekonomiese geleenthede is noodsaaklik om ‘n sterker land te bou. Die adjunkpresident het gevra vir groter pogings om te verseker dat jongmense sinvol aan die ekonomie deelneem en tot die land se ontwikkeling bydra:
Mashatile sê belegging in jeug is sleutel tot Suid-Afrika se toekoms [KLANK]
ENG MashatileONFuture