Skip to content

Die Stad Tshwane skors wateraanlegbestuurder oor versuim om chloor te voorsien [KLANK]

# Die Stad Tshwane het die bestuurder van die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg geskors en ’n onafhanklike ondersoek gelas ná ’n onderbreking in die chloortoevoer wat watersuiwering geraak het. Die stad ondersoek ook vertragings in die waarskuwing aan inwoners oor risiko’s vir waterveiligheid. Tydens ’n inligtingsessie met die gesamentlike parlementêre portefeuljekomitees vir Water en Sanitasie en vir Gesondheid, het burgemeester Nasiphi Moya gesê die ondersoek sal vasstel wat verkeerd geloop het en wie verantwoordelik gehou moet word:

ENG MoyaOnBronkhorstspruitInvestigation