Skip to content

Cosatu vra volhoubare oplossing vir oud-staandemaglede se mediese fonds [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu sê dringende, langtermynoplossings word benodig om die finansiële krisis by die mediese fonds vir afgetrede lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en hul afhanklikes op te los. Dit volg nadat die regering 840-miljoen-rand bewillig het om die fonds se mediese voordele te help beskerm. Matthew Parks van Cosatu sê die regering moet sy verpligtinge teenoor voormalige militêre personeel nakom en verseker hulle het steeds toegang tot gesondheidsorg.

ENG ParksOnMedicalFund