Skip to content

Nqakula sê direkteurs-generaal het rekord gehou van veiligheidsbesluite [KLANK]

# Die voormalige minister van Veiligheid en Sekerheid, Charles Nqakula, sê direkteurs-generaal het rekord gehou van besluite wat geneem is tydens weeklikse veiligheidsvergaderings toe apartheidsera-sake vir moontlike vervolging oorweeg is. Hy het voor die Khampepe-kommissie getuig die agenda is gewoonlik in die vergadering uitgedeel en ministers het oor die algemeen nie notule gehou nie. Nqakula verduidelik vergaderplekke is vooraf beveilig om afluistering of infiltrasie te voorkom:

ENG-NqakulaOnDGs-1