# Die Motorbedryf-personeelvereniging waarsku motoriste betaaldag-naweke is van die gevaarlikste tye op Suid-Afrikaanse paaie. Meer as 27-persent van noodlottige botsings word met alkohol verbind, terwyl ongeveer 12-duisend mense jaarliks op die paaie sterf. Meer as die helfte van die slagoffers is voetgangers. MISA se woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dronkbestuur sal slegs verbeter as mense ‘n bewustelike en persoonlike besluit neem om nie te bestuur nadat hul gedrink het nie:
MISA waarsku teen bestuur onder die invloed van alkohol op betaaldag-naweke [KLANK]
ENG MajolaONPayday