# ʼn Multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Kameeldrift en Eersterust in Tshwane het gister tot die inhegtenisneming van 363 verdagtes gelei. Hulle oortredings sluit misdade soos verkragting, aanranding en huishoudelike geweld in. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 54 onwettige immigrante is aangekeer en drie mense is gearresteer en beboet omdat hulle na bewering onwettige immigrante in diens gehad het:
Meer as 300 verdagtes vasgetrek in multidissiplinêre misdaadvoorkomingoperasie in Tshwane [KLANK]
AFR DykONOperation