# Die Stad Kaapstad sê hy werk daaraan om aansoeke vir kortings vir pensioenarisse so vinnig moontlik te verwerk, te midde van ‘n groot aantal aansoeke. Inwoners ouer as 60 met ʼn huishoudelike inkomste van tot 27-duisend-rand kom in aanmerking vir belastingverligting. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê inwoners wat kwalifiseer en nog nie aansoek gedoen het nie, insluitend dié wat bestaande kortings hernu en eerste-aansoekers, kan tot volgende Vrydag hul aansoeke indien:
Kaapstad moedig pensioenarisse aan om voor 30 November aansoek te doen vir korting [KLANK]
ENG MbandeziONRebates