# Real Reform for ECD het die regering gevra om befondsing vir vroeëkinderjare-ontwikkeling te verhoog en sê onderbelegging is ʼn keuse met rampspoedige gevolge vir kinders. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het in die Mini-begroting fondse toegeken vir moeder- en kindvoeding en bykomende maatskaplike werkers. Claire Rankin van die organisasie het die ekonomiese voordele van belegging in vroeëkinderjare-ontwikkeling beklemtoon en sê gehalteprogramme vir minderbevoorregte kinders lewer lewenslange voordele van 13,7-persent per jaar:
Real Reform for ECD vra regering om meer te belê in vroeëkinderjare-ontwikkeling [KLANK]
ENG RankinONBudget