# Polisie in KwaZulu-Natal het meer lede ontplooi in gebiede wat geraak word deur onlangse aanvalle op buitelanders in Durban. Dit volg na talle voorvalle die afgelope twee dae, insluitend die dood van ʼn buitelandse burger wat na bewering gister deur ʼn groep van sowat 50 mense in die middestad aangerand is. Die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die motief vir die moord is nog nie bekend nie, en waarsku die publiek om nie ongetoetste inligting te versprei nie:
Polisie wil nie bespiegel oor motief vir moord op buitelander in Durban nie [KLANK]
ENG NetshiundaOnMotive