Skip to content

SALGA sê hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering sal land se munisipale stelsel hervorm [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering verwelkom die hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering en beskryf dit as ʼn mylpaal om die land se munisipale stelsel te hervorm en openbare vertroue te herstel. Die witskrif lê die grondslag vir verreikende wetgewende, institusionele en finansiële hervorming van die hele plaaslikeregeringstelsel. SALGA se adjunkpresident, Xola Pakati, sê die bemoedigend dat die witskrif talle hervormings weerspieël waarvoor die organisasie hom lankal beywer, insluitend ʼn onderskeidende en doelgerigte plaaslikeregeringstelsel:

ENG PakatiONWhitePaper